Saaiboerdery
Dié boerdery word bedryf op ‘n 220 hektaar, onder spilpuntbesproeiing, in Marble Hall vir die laaste 35 jaar.
Ons boer hier met Katoen, Koring, Mielies en Tabak.
Ons voorsien ook Lusernbale op aanvraag.
Koring: Ons haal so gemiddeld 6 – 7 ton koring per hektaar af.
Mielies: Ons lewering wissel van 5 tot 8 ton per hektaar.
Lusernbale word voorsien teen R 35.00 per baal, vir klein bale.
|