Beesboerdery
Dié boerdery word bedryf op drie persele in die Roedtan omgewing:
Weltevreden wat 2 000 hektaar beslaan, Onverwagt 1 700 hektaar en OranjeFontein van 550 hektaar.
Ons boer hoofsaaklik met Bonsmaras beeste, Brahamane en Simmentallers vir die voorsiening van rooivleis.
Rooivleis – dis mos kos!
|